Akkedis Camo Shorts

R450,00

Moenie dat die pienk jou flous nie…

Hierdie camo kortbroek is taai genoeg vir die plaas, gemaklik genoeg vir die bank en mooi genoeg vir die dorp. Trek hom aan en gaan waar die dag jou vat.

✔ Elastiese middellyf
✔ Swart trekkoord
✔ Ruim sysakke
✔ Middel-dy lengte
✔ S–5XL

SKU: cshort001 Categories: ,

Moenie dat die pienk jou flous nie…

Hierdie camo kortbroek is taai genoeg vir die plaas, gemaklik genoeg vir die bank en mooi genoeg vir die dorp. Trek hom aan en gaan waar die dag jou vat.

✔ Elastiese middellyf
✔ Swart trekkoord
✔ Ruim sysakke
✔ Middel-dy lengte
✔ S–5XL

Size

2XL, 3XL, 4XL, 5XL, Large, Medium, Small, XL

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Akkedis Camo Shorts”

Your email address will not be published. Required fields are marked *